Perdry-Streekskou Bloemfontein: 27 Augustus 2018

Baie geluk aan Richard Smit wie van 23-25 Augustus 2018 aan die streekskou in Boemfontein gaan deelneem het.  Hy het ‘n derde plek in die driegang vir kinderruiters 0/14 behaal en ‘n vierde plek vir die groot driegang kampioen kinderperd ruiter in die katagorie 18 jaar en jonger.