Pixley Tennis Proewe 2017

Daar het 29 leerders ingeskryf, maar Nic Fourie en Suzanne Botha moes weens mediese redes onttrek.  Lané Botha het gaan deelneem, maar moes a.g.v. erge asma onttrek.  Van die 26 leerders wat wel gespeel het is 19 in die onderskeie Pixley spanne opgeneem.  Baie geluk aan elke leerder met pragtige tennis!

0/10 Dogters

Jani Prins -1ste

Dani Fourie – 2de

Kylie du Raan – 3de

0/10 Seuns

Henk van der Post – 1ste

Thomas Fourie – 4de

Benna Burger – 5de

0/11 Dogters

Keevy-Ann Fourie – 1ste

Menike Strauss – 4de

0/11 Seuns

Lieb Higgs – 4de

Francois Prins – 5de

0/12 Dogters

Marlia Badenhorst – 2de

Louis-Ann du Raan – 3de

Carmen Louw – 5de

0/12 Seuns

Ruan du Raan – 2de

Juan du Raan – 4de

Jacques Wiid – 5de

0/13 Dogters

Kayla Burger – 3de

Dané Erasmus – 5de

0/13 Seuns

JF Prins – 5de