Rugby en Netbal Interskole vs Prieska: 4 Augustus 2018

Op 4 Augustus 2018, op ‘n tipiese yskoue Karoo wintersdag, het 2018 se Interskole te Prieska plaasgevind.  Soos elke ander jaar was die kompetisie goed en het al die Hopies ons trots gemaak.  Die uitslae was as volg:

Rugby:

HSH 0/7 wen 40-10 vs Prieska 0/7.

HSH 0/9 speel gelykop 5 elk vs Prieska 0/9.

HSH 0/11 verloor 5-37 vs Prieska 0/11.

HSH 0/13 verloor 15-19 vs Prieska 0/13.

HSH 0/15 verloor 19-22 vs Prieska 0/15.

HSH 0/17 wen 29-7 vs Prieska 0/17.

HSH 0/19 verloor 27-31 vs Prieska 0/19.

Netbal:

HSH 0/7 wen 11-0 vs Prieska 0/7.

HSH 0/8 verloor 4-8 vs Prieska 0/8.

HSH 0/9 wen 17-1 vs Prieska 0/9.

HSH gekombineerde 0/7,0/8 en 0/9’s wen 7-2 vs Prieska gekombineerde 0/7, 0/8 en 0/9’s.

HSH 0/10 wen 13-2 vs Prieska 0/10.

HSH 0/11 wen 22-2 vs Prieska 0/11.

HSH 0/12 verloor 5-7 vs Prieska 0/12.

HSH 0/13 verloor 6-8 vs Prieska 0/13.

HSH gekombineerde 0/10, 0/11 en 0/12’s wen 38-3 vs Prieska gekombineerde 0/10, 0/11 en 0/12’s.

HSH 0/14 wen 16-7 vs Prieska 0/14.

HSH 0/16 wen 31-0 vs Prieska 0/16.

HSH 0/19 verloor 18-19 vs Prieska 0/19.

Baie dankie aan elke speler en speelster vir pragtige sport en aan elke afrigter vir harde werk en baie opofferings deur die seisoen!  Die dag was ‘n rasende sukses.