Rugby vs Postmasburg: 31 Julie 2018

Op 31 Julie 2018, het die 0/15, 0/17 en 0/19 rugbyspanne teen Postmasburg gespeel.  Hul uitslae was as volg:

HSH 0/15 wen 54-0 en druk 9 drieë in die proses.

HSH 0/17 wen 38-31 en druk 6 drieë teenoor Postmasburg se 5.

HSH 0/19 verloor 29-36 en druk 5 drieë teenoor Postmasburg se 6.