SA Atletiek Kampioenskappe 2018

Die volgende HSH atlete is ingesluit in die Noord-Kaap Atletiekspan om by die SA kampioenskappe te gaan deelneem:

South African National Schools Track and Field Championships, 15-17 Maart 2018, Paarl, Wes Kaap

Shimonné Schlebusch – D0/10:  Verspring

Robin-Lee Eland – S0/11:  80m, 100m en Verspring

South African High Schools Track and Field Championships 2018, 21-24 Maart 2018, PUC McArthur Athletics stadium, Potchefstroom, Noord Wes 

TJ van der Walt – S0/15:  400m

Baie geluk!  Ons hoop dat julle volgehoue harde werk, ook in die af-seisoen, persoonlike beste tye en afstande sal verseker en weet dat jul ons skool se vaandel hoog en trots sal dra!