SASN Nationals: 20-22 Julie 2018

HSH se 0/16 netbalspan het op Donderdag 19 Julie 2018 vertrek na Boksburg om aan die Nationale wennersdag te gaan deelneem.  Hulle was een van 117 spanne van regoor Suid-Afrika wat aan die SASN toernooi deelgeneem het.  Die uitslae van hul wedstryde was as volg:

HSH verloor 6-14 vs KwaZulu-Natal.

HSH wen 17-13 vs Oos-Kaap.

HSH speel gelykop, 12-12, vs Limpopo.

HSH verloor 6-15 vs Gauteng.

HSH verloor 12-16 vs Mpumalanga.

HSH wen 12-9 vs Wes-Kaap.

Ons 0/16 span bewys hulle-self as die 10de beste ontwikkelings span in SA met hierdie prestasies!  Baie geluk meisies, ons is trots op julle!