SAVTEK Engen EERC kompetisie

Baie geluk aan Charlize Venter wie op 5 Oktober 2018 aan die EERC kompetisie in Pretoria gaan deelneem het.  Hierdie ballerina het deurgedring na die finaal van die Junior afdeling, wat sy dan ook gewen het met haar Lister engin.

Baie geluk Charlize, HSH is baie trots op so ‘n veelsydige Hopie!