SAVTEK Engen Enjin-kompetisie

Baie geluk aan Charlize Venter wie op Saterdag, 14 Julie 2018, in Bloemfontein aan die SAVTEK Engen Enjin-kompetisie gaan deelneem het.  Sy het 86.6% gekry en sodoende deurgedring na die nasionale kompetisie wat vanaf 5-6 Oktober 2018 in Pretoria gaan plaasvind.