Sol Plaatjie Universiteit Skaaktoernooi: 13 Oktober 2018

Op 13 Oktober 2018 gaan neem twee van HSH se jong skaakspelertjies deel aan die Sol Plaatjie Universiteit se skaaktoernooi wat in Kimberley aangebied is.  Ané Botha en Janru Botha het altwee in die C-afdeling deelgeneem.  Janru wen 2 van die 5 wedstryde waarin hy gespeel het terwyl Ané 3 van die 5 wedstryde waarin sy gespeel het wen en ‘n brons medalje ontvang.