Spur Super Sixes Mini-Krieket te Newton: 20 Oktober 2018

Op 20 Oktober 2018 het die 0/7 en 0/8 mini-krieket spanne aan die Spur Super Sixes toernooi by Newton in Kimberley gaan deelneem.  Die uitslae was as volg:

0/7 – 2 wedstryde gewen en 1 verloor.

0/8 (1) – 2 westryde gewen en 1 verloor.

0/8 (2) – 2 wedstryde gewen en 1 verloor.

Elk van die spelertjies het ‘n t-hemp, ‘n pet en ‘n Spur burger vir middagete ontvang.  Baie dankie ook aan John Dory’s, die hoofborg vir die dag.  Die kinders het hierdie afsluiting van mini-krieket vir die jaar terdeë geniet!