Tennis: Interpro Driehoekige byeenkoms te Klerksdorp 24 Februarie 2018

Op 24 Februarie 2018 het die volgende Hopies tennissterre aan ‘n Interpro driehoekige byeenkoms in Klerksdorp gaan deelneem.  Die Noord-Kaap, Noordwes en Noord Gauteng spanne het by die geleentheid teen mekaar meegeding.  Ons uitslae was as volg:

0/10

Dogters:

Dani Fourie – wen 5 van die 6 wedstryde waarin sy gespeel het.

Kylie du Raan – wen 4 van die 6 wedstryde waarin sy gespeel het.

Jani Prins – wen 4 van die 6 wedstryde waarin sy gespeel het.

Seuns:

Thomas Fourie – wen 4 van die 6 wedstryde waarin hy gespeel het.

Henk van der Post – wen al 6 wedstryde waarin hy gespeel het.

0/12

Dogters:

Marlia Badenhorst – wen 5 van die 6 wedstryde waarin sy gespeel het.

Louis-Ann du Raan – wen al 6 wedstryde waarin sy gespeel het.

0/14

Dogters:

Anri Jansen – wen 3 van die 6 wedstryde waarin sy gespeel het.

Seuns:

James Fourie – wen 5 van die 6 wedstryde waarin hy gespeel het.

0/16

Seuns:

Wilikus Badenhorst – wen 4 van die 6 wedstryde waarin hy gespeel het.

Baie geluk aan elke speler en speelster met jul uitstekende spel!  Julle lewer hiermee ‘n reuse bydrae tot die Noord-Kaap span se algehele oorwinning by hierdie byeenkoms!