Tweekamp Interprovinsiaal Bloemfontein 7 Oktober 2017

Die volgende leerders is gekies om as deel van die Griekwaland-Wes tweekamp span in Bloemfontein te gaan deelneem aan die eerste Interprovinsiale Tweekamp kompetisie van die seisoen.

Gerrit Klok:  Griquas A Seuns 0/9  hardloop 800m in ‘n tyd van 2:56:27 en verdien 1139 punte.  Hy swem ‘n afstand van 50m in ‘n tyd van 0:58:61 en verdien 987 punte.  Sy finale punte is 2126.  Hy kom 4de.

JJ Fourie:  Griquas C Seuns 0/13  hardloop 1200m in ‘n tyd van 5:10:05 en verdien 755 punte.  Hy swem ‘n afstand van 100m in ‘n tyd van 1:26:02 en verdien 1000 punte.  Sy finale punte is 1755.  Hy kom 7de.

Rigert Klok:  Griquas C Seuns 0/13  hardloop 1200m in ‘n tyd van 4:55:57 en verdien 828 punte.  Hy kom 12de.

Luret Klok:  Giquas A Dogters 0/11 hardloop 800m in ‘n tyd van 3:19:16 en verdien 985 punte.  Sy swem ‘n afstand van 50m in ‘n tyd van 0:51:47 en verdien 914 punte.  Haar finale punte is 1899.  Sy kom 17de.

Shimonné Schlebush:  Griquas B Dogters 0/11 hardloop 800m in ‘n tyd van 3:11:53 en verdien 1022 punte.  Sy swem ‘n afstand van 50m in ‘n tyd van 1:03:44 en verdien 722 punte.  Haar finale punte is 1744.  Sy kom 20ste.

Haileigh Slater:  Griquas B Dogters 0/13 hardloop 1000m in ‘n tyd van 4:05:23 en verdien 929 punte.  Sy swem ‘n afstand van 100m in ‘n tyd van 1:32:32 en verdien 957 punte.  Haar finale punte is 1886.  Sy kom 17de.

Carmen Louw:  Griquas B Dogters 0/13 hardloop 1000m in ‘n tyd van 3:37:67 en verdien 1067 punte.  Sy swem ‘n afstand van 100m in ‘n tyd van 2:02:13 en verdien 659 punte.  Haar finale punte is 1726.  Sy kom 22ste.