Tweekamp Liga 1 15 September 2017

Op Vrydag, 15 September 2017, is die eerste Tweekamp Liga byeenkoms vir die jaar in Kimberley gehou.  17 van ons leerlinge het gaan deelneem en dit terdeë geniet!  Die uitslae was as volg:

Dian Scholtz:  Seuns 0/8 hardloop 400m in ‘n tyd van 1:40:16 en verdien 1000 punte.  Hy swem ‘n afstand van 25m in ‘n tyd van 0:53:04 en verdien 690 punte.  Sy finale punte is 1690.

Gerrit Klok:  Seuns 0/9  hardloop 800m in ‘n tyd van 3:04:16 en verdien 1099 punte.  Hy swem ‘n afstand van 50m in ‘n tyd van 0:59:46 en verdien 850 punte.  Sy finale punte is 1949.

JJ Fourie:  Seuns 0/13  hardloop 1200m in ‘n tyd van 5:14:29 en verdien 734 punte.  Hy swem ‘n afstand van 100m in ‘n tyd van 1:35:50 en verdien 905 punte.  Sy finale punte is 1639.

Rigert Klok:  Seuns 0/13  hardloop 1200m in ‘n tyd van 4:42:43 en verdien 893 punte.  Hy swem ‘n afstand van 100m in ‘n tyd van 2:00:65 en verdien 654 punte.  Sy finale punte is 1547.

Driean Wiid:  Seuns 0/13  hardloop 1200m in ‘n tyd van 5:21:64 en verdien 697 punte.  Hy swem ‘n afstand van 100m in ‘n tyd van 1:50:63 en verdien 754 punte.  Sy finale punte is 1451.

Richard Smith:  Seuns 0/13  hardloop 1200m in ‘n tyd van 6:09:50 en verdien 458 punte.  Hy swem ‘n afstand van 100m in ‘n tyd van 2:16:84 en verdien 492 punte.  Sy finale punte is 950.

Jack Wiid:  Seuns 0/15  hardloop 1500m in ‘n tyd van 6:48:15 en verdien 510 punte.  Hy swem ‘n afstand van 100m in ‘n tyd van 1:35:03 en verdien 870 punte.  Sy finale punte is 1380.

LJ Louw:  Seuns 0/15 hardloop 1500m in ‘n tyd van 7:30:87 en verdien 296 punte.  Hy swem ‘n afstand van 100m in ‘n tyd van 2:07:73 en verdien 543 punte.  Sy finale punte is 839.

Marco Vorster:  Seuns 0/15 hardloop 1500m in ‘n tyd van 7:58:57 en verdien 158 punte.  Hy swem ‘n afstand van 100m in ‘n tyd van 2:38:36 en verdien 237 punte.  Sy finale punte is 395.

Roe Wiid:  Seuns 0/17 hardloop 2000m in ‘n tyd van 7:50:88 en verdien 601 punte.  Hy swem ‘n afstand van 100m in ‘n tyd van 1:26:22 en verdien 948 punte.  Sy finale punte is 1549.

Luret Klok:  Dogters 0/11 hardloop 800m in ‘n tyd van 3:21:61 en verdien 972 punte.  Sy swem ‘n afstand van 50m in ‘n tyd van 0:51:24 en verdien 917 punte.  Haar finale punte is 1889.

Shimonné Schlebush:  Dogters 0/11 hardloop 800m in ‘n tyd van 3:06:43 en verdien 1048 punte.  Sy swem ‘n afstand van 50m in ‘n tyd van 1:06:33 en verdien 676 punte.  Haar finale punte is 1724.

Haileigh Slater:  Dogters 0/13 hardloop 1000m in ‘n tyd van 4:17:39 en verdien 869 punte.  Sy swem ‘n afstand van 100m in ‘n tyd van 1:37:92 en verdien 901 punte.  Haar finale punte is 1770.

Carmen Louw:  Dogters 0/13 hardloop 1000m in ‘n tyd van 3:42:07 en verdien 1045 punte.  Sy swem ‘n afstand van 100m in ‘n tyd van 2:01:82 en verdien 662 punte.  Haar finale punte is 1707.

Dané Erasmus:  Dogters 0/13 hardloop 1000m in ‘n tyd van 4:48:71 en verdien 712 punte.  Sy swem ‘n afstand van 100m in ‘n tyd van 1:50:82 en verdien 772 punte.  Haar finale punte is 1484.

Riané Strauss:  Dogters 0/13 hardloop 1000m in ‘n tyd van 4:34:02 en verdien 785 punte.  Sy swem ‘n afstand van 100m in ‘n tyd van 2:08:89 en verdien 592 punte.  Haar finale punte is 1377.

Eloise Louw:  Dogters 0/13 hardloop 1000m in ‘n tyd van 4:28:56 en verdien 813 punte.  Sy swem ‘n afstand van 100m in ‘n tyd van 2:43:48 en verdien 246 punte.  Haar finale punte is 1059.

Baie dankie aan al die ouers en onderwysers vir jul ondersteuning, harde werk en goeie organisasie om hierdie baie opwindende en bevredigende sport weer by HSH aan die gang te kry.  ‘n Spesiale woord van dank aan Mnr. Willie Strauss vir die bestuur van die skoolbus!