Tweekamp Liga byeenkoms te Kimberley: 26 Oktober 2018

7  van HSH se Tweekamp atlete het op 26 Oktober 2018 aan die Liga byeenkoms te Kimberley gaan deelneem.  Hul uitslae was as volg:

Gerrit Klok:  Seuns 0/11  hardloop 800m in ‘n tyd van 2:56:6 en behaal 1067.2 punte.  Hy swem ‘n afstand van 50m in ‘n tyd van 0:53:1 en behaal 873.12 punte.  Hy behaal ‘n totaal van 1940.32 punte.

Andreas Badenhorst:  Seuns 0/11  hardloop 800m in ‘n tyd van 3:04:3 en behaal 1028.35 punte.  Hy swem ‘n afstand van 50m in ‘n tyd van 0:46.3 en behaal 981.92 punte.  Hy behaal  ‘n totaal van 2010.27 punte.

Carmen Louw:  Dogters 0/13 hardloop 1000m in ‘n tyd van 3:20:4 en behaal 1153.0 punte.  Sy swem ‘n afstand van 100m in ‘n tyd van 1:51 en behaal 751.8 punte. Sy behaal ‘n totaal van 1904.8 punte.

Jacques Wiid:  Seuns 0/13  hardloop 1200m in ‘n tyd van 5:29:7 en behaal 656.65 punte.  Hy swem ‘n afstand van 100m in ‘n tyd van 1:51 en behaal 734.2 punte.  Hy behaal ‘n totaal van 1390.85 punte.

Driean Wiid:  Seuns 0/13 hardloop 1200m in ‘n tyd van 5:25:8 en behaal 676.1 punte.  Hy swem ‘n afstand van 100m in ‘n tyd van 1:40 en behaal 837.7 punte.  Hy behaal ‘n totaal van 1513.8 punte.

Haileigh Slater:  Dogters 0/15 hardloop 1000m in ‘n tyd van 4:07:4 en behaal 883.05 punte.  Sy swem ‘n afstand van 100m in ‘n tyd van 1:31 en behaal 918.6 punte.  Sy behaal ‘n totaal van 1081.65 punte.

Geordan Slater:  Seuns 0/17  hardloop 1600m in ‘n tyd van 6:01:7 en behaal 736.45 punte.  Hy swem ‘n afstand van 100m in ‘n tyd van 1:12 en behaal 1065.8 punte.  Hy behaal ‘n totaal van 1802.25 punte.