Tweekamp-liga te Kimberley: 14 September 2018

Op Vrydag, 14 September 2018, het 17 HSH tweekamp atlete aan die eerste liga byeenkoms in Kimberley gaan deelneem.  Die atlete het by Diamantveld se sportgronde gehardloop en by Virgin Active se swembad geswem.

Die atlete het goed gevaar met hul eerste byeenkoms vir die seisoen en almal het dit terdeë geniet.  Die span was as volg:

Jani Prins (D 0/11)

Dani Fourie (D 0/11)

Thomas Fourie (S 0/11)

Gerrit Klok (S 0/11)

Andreas Badenhorst (S 0/11)

Henré Wiid (S 0/11)

Luret Klok (D 0/13)

Keevy-Ann Fourie (D 0/13)

Riané Strauss (D 0/13)

Carmen Louw (D 0/13)

Deon du Preez (S 0/13)

Jacques Wiid (S 0/13)

Haileigh Slater (D 0/15)

Gérard Wiid (S 0/15)

Nicola Wiid (D 0/17)

Geordan Slater (S 0/17)

Jané Wiid (D 0/19)