Tweekamp SA kampioenskappe 2018

Tweekamp 2018 – HSH SA kwalifiseerders
vlnr: Geordan Slater, Gerrit Klok, Gérard Wiid

Die volgende leerders van HSH is gekies vir die GW-span om aan die SA kampioenskappe deel te neem wat van 30-31 Maart 2018 in Pretoria gaan plaasvind:

Gerrit Klok (S0/9)

Gérard Wiid (S0/13)

Geordan Slater (S0/15)

Baie geluk manne!  Ons is baie trots op julle en glo dat al julle harde oefening die moeite werd sal wees!