Uitslae van die Karoobokkie tennis toernooi:26-27 Oktober 2018

Gedurende die naweek van 26-27 Oktober 2018 is die Karoobokkie tennistoernooi vir 0/7, 0/8 en 0/9 spelers weer by HSH aangebied.  Die uitslae was as volg:

Seuns:

Marlu Kriek (0/7) – 3de

Arthur Victor (0/8) – 1ste

Chris Bissett (0/8) – 2de

Thomas Fourie (0/9) – 1ste

Benna Burger (0/9) – 3de

Lian Badenhorst (0/9) – 4de

Dogters:

Lara Olivier (0/8) – 2de

Minka van Pletzen (0/8) – 3de

Amelia van Zyl (0/8) – 6de

Kylie du Raan (0/9) – 1ste

Dani Fourie (0/9) – 2de

Jani Prins (0/9) – 3de

Anika Strauss (0/9) – 5de

Loudine Fourie (0/9) – 9de

Baie dankie aan al die organiseerders wie hierdie heerlike toernooi moontlik maak!