Uitslae van Kloppers Masters Toernooi: 26 Oktober 2018

5 van HSH se leerders is uitgenooi om op 26 Oktober 2018 aan die Kloppers Masters Toernooi te Bloemfontein te gaan deelneem.  Hulle uitslae was as volg:

Wilikus Badenhorst (S 0/17) – 1ste

Marlia Badenhorst (D 0/12) – 1ste

Kayla Burger (D 0/13) – 4de

Henk van der Post (S 0/9) – 2de

Pierre Bosch (S 0/8) – 5de