Uitslae van Newton 0/10 Tennis toernooi 2018

HSH se 0/9 dogters en seuns het vanaf 20-22 September 2018 aan die Newton tennis toernooi in Kimberley gaan deelneem.  Albei is jong spanne en hulle het hul uitstekend van hul taak gekwyt.  Die uitslae van die 3 dae was as volg:

Dogters:

HSH verloor 35-41 vs Oranje Meisies.

HSH verloor 22-47 vs Oranje Noord.

HSH wen 36-31 vs Newton.

HSH wen 36-34 vs Eureka.

Seuns:

HSH wen 48-30 vs Newton.

HSH verloor 38-30 vs Oranje Noord.

HSH verloor 30-35 vs Eureka.

HSH wen 48-16 vs Hartswater.

HSH wen 48-12 vs Jacobsdal.

Die dogters mis die derde plek met slegs 1 punt en eindig 4de, terwyl die seuns 3de in die A-afdeling eindig en met brons medaljes wegstap.

Baie geluk aan elke dogter en seun.  Ons kan nie wag om te sien wat julle volgende jaar gaan bereik wanneer julle uiteindelik 0/10 is nie!