Vrystaat Mini Masters: 20-21 Oktober 2018

Gedurende die naweek van 20-21 Oktober 2018 het Henk van der Post aan die Vrystaat Mini Masters in Bloemfontein gaan deelneem.  Baie geluk aan Henk wie tweede geëindig het!