0/13A Tennis Seuns Kimberley Ligawenners!

Baie geluk aan die 0/13A Seuns Tennis-span wie aangewys is as die Kimberley Ligawenners vir die jaar!  Ons is baie trots op julle!

2017 0/13A Seuns Tennis Kimberley Ligawenners
vlnr Gerard Wiid, James-Henry Fourie, Jack Wiid en JF Prins

Die span is as volg:

James-Henry Fourie (1)

Jack Wiid (2)

JF Prins (3)

Gérard Wiid (4)