0/19 Krieket 2017/02/01

HSH speel teen HS NoordKaap.  HSNK kolf eerste en teken 194 lopies in 20 boulbeurte aan met slegs 3 paaltjies plat.  HSH word beperk tot slegs 87 lopies met 5 paaltjies plat.

Luan Murray teken 27 lopies aan van slegs 17 balle en Wilikus Badenhorst  24 lopies van 38 balle.

HSNK wen met 107 lopies.