0/19 Krieket vs Jacobsdal

HSH kolf eerste en teken 162 lopies vir die verlies van 9 paaltjies in die toegelate 25 beurte aan.  Landboudal volg op en word almal uitgeboul vir slegs 106 lopies.  HSH wen met 57 lopies.

Johan teken 50 lopies van 26 balle aan.

Hannes teken 15 lopies van 13 balle aan.