2016 ASA Landloop kampioenskappe

Op Saterdag 10 September het 6 van ons skool se atlete aan die ASA kampioenskappe te George gaan deelneem. Hulle harde oefening is beloon en al 6 atlete het hul persoonlike beste tye op die dag verbeter!

img-20160914-wa0007
Die dag se uitslae was as volg:
TJ van der Walt – 3 km 11:53 125 uit 240 atlete
Gerard Wiid – 3 km 233 uit 240 atlete
Jana Coetzee – 3 km 13:25 171 uit 214 atlete
Rigert Klok – 2 km 8:13 82 ste
Carmen Louw – 2 km 8:57 86 ste
Mia Coetzee – 1 km 4:47 81 uit 98 atlete
img-20160914-wa0006
Ons wil hierdie atlete hartlik gelukwens met hul puik prestasies!