Ons tennisspelers blink uit!

V.l.n.r. James Fourie, Lieb du Raan, JJ Fourie

V.l.n.r. James Fourie, Lieb du Raan, JJ Fourie

Hierdie drie tennissterre van ons skool het die 20ste Augustus 2016 op Welkom aan ‘n vierhoekige inter-provinsiale tennistoernooi deelgeneem, en Noord-Kaap O/13A verteenwoordig (drie van die ses spelers in die NK span is van HSH!). Noord-Kaap het tweede geeindig!!