In 2012 is die algemene jaarvergadering in Rustenburg deur die voorsitter bygewoon, waar sy baie bewus geword het van die omvang van hierdie organisasie, asook die waarde wat dit tot die belewing van ons taal, byvoeg.

Die tak het ‘n dinamiese, aktiewe komitee wat vele interessante projekte vir 2014 beplan.