Atletiek 2014

Die atletiek het op ‘n hoë noot begin en meer as 90% van die leerders van HSH het aan die kleure-sport deelgeneem wat op 22 Januarie 2014 plaasgevind het. Tydens hierdie byeenkoms het die GOUD-span gewen en is daar 8 byeenkoms rekords opgestel!!!!!

Daarna het ons op, 4 Februarie, die Dorpsbyeenkoms aangebied wat ‘n groot sukses was. Die atlete van HSH het hulle goed van hulle taak gekwyt!!!  Vier en sestig atlete het gekwalifiseer om aan die Thembelihle byeenkoms te Prieska te gaan deelneem.

Op Saterdag, 8 Februarie 2014, het 32 atlete van HSH 1ste, 2de en 3de plekke verwerf by die Thembelihle byeenkoms.

Die Pixley ka seme-Byeenkoms vind op 21 Februarie 2014 te Prieska plaasvind.

53 atlete neem deel aan die byeenkoms.

Griekwaland Wes ( Noord Kaap) vind op  7 en 8 Maart te Kimberley plaas.

8 Atlete neem deel:  Charlene Reid (400m hekkies 2de plek; 100m hekkies 3de plek) ; Enandé Fourie (gewisgstoot 3de plek) ; Jack Wiid (70m  3de plek) ; TJ van der Walt ; Carlo Louw ; Marizaan Ferreira ; Mariet Cilliers ; Keanan Pedro.