Entries by Marisa de Wet

Interskole 2016 vs Prieska

…. En na maande se oefen, weke se harde werk en die aftel van dae is dit uiteindelik hier … Interskole 2016. Op Vrydag  5 Augustus 2016 het Hoërskool Hopetown teen Hoërskool Prieska interskole gehou. Vroeg Vrydagoggend het ons na Prieska vertrek. Dani Fourie, die eerste netbalspan se “mascot” het die opskiet gewen en Hopetown […]

“Big-Brag”- Ons brag groot!

Interskole … is seker een van die belangrikste gebeure op die sportkalender, maar voor daar interskole gehou kan word moet daar natuurlik eers ‘n bietjie ‘gebrag’ word! Die “Big-Brag” is op Donderdag, 4 Augustus by die skool aangebied. Die kapteine het hulle spanne aan die res van die skool voorgestel en daarna het die span […]

Draftoer X

“Move your feet, loose your seat…” Hoërskool Hopetown het Woensdag die 13de tot die 16de Julie 2016 ‘n draftoer aangebied. Die draftoer is hierdie jaar die tweede keer aangebied en was ‘n groot sukses. Die hoof fokus van draftoer X (draftoer extreme) is om saam met mede Christene op ‘n geestelike reis te gaan en […]