Ballet 2014

Sewe balletleerders van Hoërskool Hopetown het gedurende 2013 te Orania, by Mev. Uysie Kirsten, aan ballet deelgeneem, onder die “Dance Academy of South Africa”.

Hierdie leerders was:

Paulé Jansen

Suzanne Botha

Charlize Venter

Jolize Jansen

Nicola Wiid

Charlene Reid

Jané Lotz

  • Ses van die sewe leerders het die balleteksamen te Kimberley en sommige in Pretoria afgelê.
  • Daar was ‘n 100% slaagsyfer en 3 leerders het onderskeidings behaal.