Carlo Louw blink uit op Laerskole Cravenweek

Carlo Louw - Gr 7

Carlo Louw – Gr 7

Carlo se prestasie as puntemaker

Carlo se prestasie as puntemaker

Carlo en pa Charlie, 'n oudskolier van HSH

Carlo en pa Charlie, ‘n oudskolier van HSH

Carlo Louw, ‘n Graad 7 leerder aan HSH het aan die Laerskole Cravenweek in die Paarl deelgeneem as lid van die Griekwa 0/13 span. Griekwas het twee wedstryde gewen en twee verloor, en Carlo was die span se uitblinker met die meeste strafdoele en die tweede meeste punte aangeteken op die toernooi. Sy ouers Charlie en Louwna Louw is beide oudskoliere van HSH. Welgedaan Carlo, ons is trots op jou!