Skoolhoof verpleeg

By Hoërskool Hopetown stap die Personeel die ekstra myl om te verseker dat ons kinders in ‘n omgewing kan leer waar hulle veilig, geborge en versorg is.  Hier word na die totale menswees van die kinders omgesien om hul te help om hul volle potensiaal te verwesenlik. ...

Kies teen die stroom!

Op 22 Mei 2017 het HSH se leerders ‘n visvangles tydens saalopening gekry!  Mnr. Smit het ‘n paar vrywilligers verhoog toe geroep en gevra dat hulle aan die res die basiese beginsels van visvang verduidelik.  Hierna is almal gevra om bietjie mooi te dink...