Op Woensdag, 26 April 2017, het die leerders van HSH ‘n Vryheidsdag program aangebied. Jano de Wet en Dwyn Douw het die verrigtinge op gepaste wyse met skriflesing en gebed geopen, waarna Kobus van Eck die doel van Vryheidsdag aan ons verduidelik het. Hy was dit eens...
“Geldjie asseblief!”, “Geen kos!” en ‘n klomp boemelaars wat saamdrom! Dit is die gedruis waarmee die Graad 7 leerders by hul afskeidsfunskie verwelkom is. Die dag waarna elke Graad 7 leerder met versugting al sy/haar hele laerskool loopbaan uitsien, het uiteindelik...