D.A.N.C.E

Baie geluk aan Nicola Wiid met haar verkiesing as lid van die span dansers wie Suid-Afrika gaan verteenwoordig by die American Dance Awards wat in Julie 2017 in Florida (VSA) plaasvind.