George Toer 2017 Rugby- en Netbal uitslae (2-7 April 2017)

Van 2-7 April 2017 het die 0/15, 0/17 en 0/19 rugbyspanne en die 0/15 en 0/19 netbalspanne in George aan die Southern Cape Sports Tour Toernooi gaan deelneem.  Die uitslae is as volg:

Rugbyuitslae

0/19

HSH verloor 19-26 vs Bersig

HSH verloor 36-14 vs Swellendam

HSH verloor 25-20 vs Werda

0/17

HSH wen 10-0 vs Primrose

HSH verloor 19-45 vs SWD Akademie

HSH verloor 36-10 vs George High

0/15

HSH verloor 40-12 vs Hopefield

HSH wen 50-10 vs Outeniqua

Netbaluitslae

0/15

HSH wen 35-8 vs PW Botha

HSH verloor 15-31 vs Dirkie Uys

HSH wen 24-10 vs SAG

HSH verloor 13-56 vs Belville

0/19

HSH wen 24-15 vs President

HSH verloor 19-26 vs Victoria

HSH verloor 14-54 vs Belville

HSH verloor 12-32 vs Kalahari

‘n Groot woord van dank aan alle afrigters en almal wat hul tyd opgeoffer het om hierdie geleentheid vir ons kinders moontlik te maak.  Dit word opreg waardeer!