Gimkana 2013

Lize-Marie Wiid het in 2013 haar beste punt nog gery, maar het ongelukkig nie Vrystaat-kleure verwerf nie.  Sy maak egter weer punte bymekaar met elke kompetisie vir die Vrystaat-kampioenskappe hierdie winter.