GWK borgskap oorhandiging aan HSH – 25/07/2016

Mnré Hannes De Wet en Frans Wiid

Mnré Hannes De Wet(SBL Voorsitter) en Frans Wiid(GWK Direkteur)

Tydens die saalbyeenkoms op 25 Julie 2016 is ‘n borgskap ter waarde van R300000 per jaar deur GWK aan Hoërskool Hopetown oorhandig. Dit is voorwaar ‘n fantastiese gebaar van GWK en bevestig hul vertroue in ons skool sowel as in die Hopetown gemeenskap. Ons as skool is opreg dankbaar vir die borgskap, en trots om met GWK geassosieer te wees!