GWK en Oase kwekery Top 10 Atletiekbyeenkoms

img-20161024-wa0006

img-20161024-wa0007

img-20161024-wa0009

img-20161025-wa0001

img-20161025-wa0002

img-20161025-wa0003

img-20161025-wa0004

img-20161025-wa0006
Hoërskool Hopetown het op Saterdag, 22 Oktober 2016, ons eerste GWK en Oase kwekery top 10 atletiekbyeenkoms by die Stadion in Kimberley aangebied. Atlete van verskeie skole soos Newton, Douglas, Jacobsdal en Seodin het deelgeneem aan die byeenkoms. Dit is die eerste keer wat HSH hierdie byeenkoms aanbied en ons glo dat dit in die toekoms sal groei en uitbrei.
Atlete van HSH wat medaljes ontvang het:
Jani Prins 60m (2de); 80m (2de)
Shimonne Schlebusch 60m (1ste); 80m (1ste); 100m (2de)
Le-Ru Klok 60m (3de); 80m (2de)
Theresa Koekemoer 80m (2de)
Robin-Lee Eland 80m (1ste); 100m (1ste)
Charl du Plessis 80m (2de); 100m (2de)
Driean Wiid 80m (2de); 100m (1ste), Verspring (2de); 70m Hekkies (1ste); 150m Hekkies (1ste)
Hennie du Plessis 1200m (2de), Hoogspring (2de), 70m Hekkies (3de)
Mischka van Wyk 100m (1ste); 200m (1ste); Verspring (2de)
Carlo Schlebusch 100m (1ste); 150m (1ste); Verspring (2de)
Junaid Jood Verspring (1ste); 75m Hekkies (1ste)
Jana Coetzee 100m (2de); 200m (1ste); Verspring (2de)
Jack Wiid 80m Hekkies (1ste); 200m Hekkies (1ste)
TJ van der Walt 100m (1ste); 200m (1ste); Verspring (1ste)