Hoërskool Tennis 4 September 2017

Senior Seuns Liga A vs HNK:

Johan en Luan verloor 2-11.

Phillip en Adriaan verloor 5-8.

Senior Dogters Liga B vs AHS 1:

Michelle en Nicola wen 7-6.

Elisma en Danel wen 9-4.

Senior Dogters Liga B vs DHS 2:

Michelle en Nicola verloor 3-10.

Elisma en Danel verloor 2-11.