Hoërskool Tennis vs Douglas 29 Augustus 2017

Op Donderdag, 29 Augustus 2017, het die Hoërskool gaan tenniswedstryde speel op Douglas.

Senior Dogters B verloor 0-2 vs Douglas B.

Senior Seuns A wen 2-0 vs Douglas B. (Slegs vriendskaplik)

Speel ook 7 potte gemengde dubbels en Johan en Michelle wen 4-3.

HSH Junior Seuns A vs HSH Junior Seuns B: HSH A wen 2-0.

Junior Seuns HSH A teen HSH B:

Dubbels:

Willikus en JJ wen 13-0 teen Jano en Jaytan.

Roe en Roelie wen 12-1 teen HD en Phillip.

Senior Dogters Liga B vs Douglas.

Dubbels:

Michelle en Anke verloor 2-11.

Danel en Elisma verloor 1-12.

Senior Seuns Liga A vriendskaplik vs Douglas B

Dubbels:

Johan en Luan wen 11-2.

Phillip en Adriaan wen 9-4.