HS Rugby vs Homevale/Wildeklawer 2017

Op 12 Mei 2017 het HSH se 0/15, 0/17 en 0/19 rugbyspanne teen Homevale/Wildeklawer gespeel.  Die uitslae was as volg:

0/15 wen 46-0.

0/17 wen 32-12.

0/19 verloor 19-22.