KFC Mini krieket – Jacobsdal 2016

HSH se Graad 1 spannetjie het aan die KFC mini krieket toernooi te Jacobsdal op Saterdag 20 Augustus 2016 deelgeneem. Hulle het uitstekend presteer en 3 van hul 4 wedstryde gewen!