Krieket 0/11 en 0/13-28 Augustus 2017

0/11:

HSH vs De Aar.  De Aar kolf eerste en teken 104 lopies aan.  HSH kolf tweede en teken 68 lopies aan.  HSH verloor met 36 lopies.

0/13:

HSH vs De Aar.  HSH kolf eerste en teken 88 lopies aan.  De Aar kolf tweede en teken slegs 68 lopies aan.  HSH wen met 20 lopies.

Baie geluk aan Cohen Adonis met die driekuns wat jy behaal het!