Krieket 0/11 en 0/13 vs Jacobsdal 6 September 2017

Op 6 September 2017 speel die 0/11 en 0/13 krieket spanne teen Jacobsdal.  Die uitslae is as volg:

HSH 0/11 vs Jacobsdal 0/11

Jacobsdal teken 76 lopies aan.  HSH wen die wedstryd met 7 paaltjies.  Baie geluk aan Driean Wiid met die 35 lopies wat jy aangeteken het!

HSH 0/13 vs Jacobsdal 0/13

HSH wen die wedstryd met 6 paaltjies.  Baie geluk aan Evan Titus wie 45 lopies NUN aangeteken het!