Krieket 0/13-19 Augustus 2017

HSH vs Seodin (20 beurte)

Seodin teken 104/8 aan in 20 beurte.  HSH teken slegs 36 lopies aan met almal uit en verloor dus met 68 lopies.

HSH vs Kathu B (20 beurte)

HSH teken 132/6 aan.

Junaid Jood teken 63 lopies aan.

Hierna kolf Kathu B en teken 72 lopies aan.

HSH wen met 60 lopies.

HSH vs Kathu A (8 beurte)

HSH 51/6

Kathu A 54/6

Kathu A wen met 3 lopies.

Baie geluk aan Junaid Jood wat met sy 63 lopies aangewys word as kolwer van die toernooi!