Krieket 0/19 vs HS Steynville 20 September 2017

HS Steynville kolf eerste en word almal uitgeboul vir 55 lopies. HSH volg op en teken 56 lopies aan met slegs 1 paaltjie plat. HSH wen dus met 9 paaltjies.