Krieket 2017-02-02

HSH speel teen Diamantveld.  DHS kolf eerste en teken 160 lopies in 25 boulbeurte aan met 7 paaltjies plat.  HSH volg op en teken slegs 42 lopies aan.  DHS wen dus met 118 lopies.