Krieket?…of nog ‘n wicket? Danél Ferreira

Wilikus Badenhorst (o/15) en Junaid Jood (o/13) het die tweede week van die Junie vakansie aan ‘n winter krieketkamp deelgeneem in Kimberley wat deur Griekwaland-Wes aangebied is. In Kimberley het hul albei twee wedstryde gespeel en spesiale afrigting ontvang. Die twee krieketsterre is in die Top 15 en deel van die ‘lead’ groep!