Krieket Provinsiale proewe

Baie geluk en sterkte aan Junaid Jood wie gekies is vir die Pixley Ka Seme 0/13 Platteland span en gaan deelneem aan die Provinsiale proewe wat van 8-9 September 2017 plaasvind by Newton Primary.