Krieket: Upington 25 en 26 Augustus 2017

HSH 0/19 vs Kathu

Kathu kolf eerste en teken 122/8 in 20 beurte aan.

Boulers:  Jaytan 2 vir 24

Hannes 2 vir 16

Wilikus 1 vir 4

HSH teken 124 in 17.2 beurte aan.

Kolwers:  Luan 66 NUN

Wilikus 29 NUN

Tertius 8

HSH wen met 8 paaltjies.

HSH 0/19 vs JF Bloemfontein (8 overs per span)

JF kolf eerste en teken 47/5 in 8 beurte aan.

HSH volg op en teken 48/3 in slegs 7.3 beurte aan.

HSH wen met 7 paaltjies.

HSH 0/19 vs Duineveld

HSH kolf eerste en teken 187/10 in 36.1 beurte aan.

Kolwers:  Wilikus 48

Luan 41

Jaytan 21

HS Duineveld word uitgeboul vir 113 in slegs 20.4 beurte.

Boulers:  Llayton 3/34

Wilikus 2/38

Jaytn 2/23

HSH wen met 74 lopies.

In 2016 het HSH aan dieselfde toernooi deelgeneem en teen dieselfde spanne gespeel en al 3 wedstryde verloor.  In 2017 is die bordjies verhang!  HSH se spelers het durf en deursettingsvermoë ten toon gestel, beide tydens die wedstryde en in die nette! Ons is geweldig trots op julle!

HSH 0/15 vs Uitnodigingspan

Uitnodigingspan kolf eerste en teken 100 lopies aan met almal uit.

Boulers:  Damian 2/12

JJ 2/19

Rahat 3/10

Tyrique 2/8

HSH word uitgeboul vir 97.

Kolwers:  Tyrique 15

Damian 40

Jano 16

Uitnodigingspan wen met 3 lopies.

HSH 0/15 vs Landboudal (8 overs per span)

HSH kolf eerste en slaan 73

Landboudal slaan 74/7

Landboudal wen met 3 paaltjies.

HSH 0/15 vs Diamantveld B

HSH kolf eerste en slaan 78 almal uit.

Jano 16

Damian 15

Diamantveld slaan 79/1 en wen met 9 paaltjies.