Laerskool Dogters Tennis 2016 Kwartaal 4

0/9B: Jani Prins, Anika Strauss

0/9A: Menike Strauss, Shimonne Schlebusch, Kylie du Raan, Dani Fourie

0/11B: Kayla Burger, Lane Botha, Suzanne Botha, Danel Brits

0/11A: Marlia Badenhorst, Louis-Ann du Raan, Carmen Louw, Keevy-Ann Fourie

0/13B: Marizane Nel

0/13A: Anri Jansen, Adre Janse van Vuuren, Jana de Villiers, Charne Roeloffse

 

Op 19 Oktober 2016 het ons teen Jacobsdal gespeel in Hopetown. Die uitslae was soos volg:

0/13A verloor 5-1,

0/11B speel gelykop 3-3, maar wen met potte 30-24 en

0/9 wen 6-0.

 

Op 25 Oktober 2016 het ons teen Hartswater gespeel in Kimberley. Die uitslae was soos volg:

0/13A speel gelykop 3-3, maar verloor met potte 30-36,

0/13B verloor 2-0,

0/11A wen 6-0,

0/11B wen 6-0,

0/9A wen 6-0 en

0/9B wen 3-0.

 

Op 1 November 2016 het ons teen Newton gespeel in Hopetown. Die uitslae was soos volg:

0/13A verloor 6-0,

0/11A verloor 6-0,

0/11B verloor 6-0 en

0/9A verloor 5-1.

 

Op 3 November 2016 het ons teen Eureka tennis gespeel in Kimberley. Die uitslae was soos volg:

0/13A verloor 6-0,

0/11A wen 5-1,

0/11B wen 4-1 en

0/9A speel gelykop met 3-3, asook gelykop met 27 potte elk.

 

Baie mooi tennis is deur ons dogters gespeel. Tennis is verseker een van die sportsoorte by ons skool wat van ‘n hoogstaande gehalte is met in ag genome al die uitslae van beide die Hoër- en Laerskool reg deur die jaar. Daar is heelwat leerders wat die Pixley Ka Seme span en ook die Noord-Kaap span verteenwoordig het. Twee van ons leerders (Lieb du Raan en Wilikus Badenhorst) was ook in die SA skole span.

 

Ons wil baie dankie sê aan elke tennisafrigter, plaaslik sowel as van buite, wat deur die loop van die jaar gehelp het om tennis in ons skool te bevorder.